Swakopmund se buurtwag, ’n gemeenskapsgeleide misdaadbekampingsorganisasie wat sedert 2011 ’n noodsaaklike rol speel om dié kusdorp te beveilig, staar ’n krisis in die gesig As jy n aktiewe intekenaar ...
Ek wens die morsjorse kan besef die skade wat hulle aan die ekosisteem aanrig, wanneer hulle hul gemors in ons riviere kom stort. Dit blok die watervloei en verstop waterkanale. Su As jy n aktiewe ...
DR. ANNES NELSpreuke 24:33,34: “. . . nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer, nog ’n bietjie handevou om te slaap en daar kom jou armoede aangestap. . .”In ’n sam As jy n aktiewe intekenaar is ...
The University of Namibia (UNAM) held a memorial service on Tuesday at its Main Campus in Windhoek to honour the life of the late founding father, Dr. Sam Shafiishuna NujomaNujoma As jy n aktiewe ...
Met die konstruksie van 'n nuwe distrikshospitaal in Windhoek wat tans voorkeur geniet, bly soortgelyke projekte wat reeds sowat 11 jaar gelede in Kavango-Wes, Otjozondjupa en Oshana beplan is, steeds ...
Die Richelieu Eagles se tweede ronde in 2025 van die ICC se Krieketwêreldbeker Liga 2-kompetisie (2024 tot 2027) sal van 5 tot 15 Maart in Windhoek beslis word. Tielman Van Lill 1 Uur Gelede - - ...
Wiesie Kotzé – Vanoggend skryf ek vir julle vanuit die anderkant van een van ’n handjie vol suksesvolle nagte waar ’n sekere klein seuntjie in sy eie bed geslaap het. Ek sto As jy n aktiewe intekenaar ...
Namibian Basketball Federation’s (NBF) FNB Namibia National Basketball 5-on-5 League saw the Zambezi men’s team crowned overall champions, with the Khomas team claiming ...
Sam Nujoma, op 12 Mei 1929 in die Etunda nedersetting gebore, het grootgeword in 'n wêreld gekenmerk deur onderdrukking en ongelykheid. Tog, vanaf hierdie nederige begin, het ...
Namibia is reaping the fruits of a trade surplus as far as its relations with the European Union (EU) is concerned, a trade statistics report has shown. The report, authored ...
Die minister van finansies en staatsondernemings, Iipumbu Shiimi, het wysigings aan die pensioenfondsreëls vir parlementariërs en ander ampsdraers voorgestel, wat sal ...